Sjintoïsme7Kkp Q Bd E74′ Uu Zz12208n titer NnAa5_co L

'n Torii by die Itsukushima Jinja (heiligdom)
Die Torii van die Fushimi Inari-taisha in Kioto wat na die binneste heiligdom lei

Sjintoïsme (神道 Shintō?) is die inheemse geloof van Japan en was vroeër die land se staatsgodsdiens. Dit is 'n soort politeïsme (veelgodery), en behels die aanbidding van Boeddha of kami (?)-geeste. Sommige kami is plaaslik en kan beskou word as die geestelike wese of gees van genie van 'n besondere plek, maar ander verteenwoordig belangrike natuurlike voorwerpe en prosesse: byvoorbeeld, Amaterasu, die Songodin, of die berg Foedji. Sjinto is 'n animistiese geloofstelsel. Die woord Sjinto, van die oorspronklike Chinese Shêntao (神道),[1] kombineer twee kanji: "shin" (?) (leenwoorde behou gewoonlik hulle Chinese uitspraak, us shin en nie kami nie), wat gode of geeste beteken; en "" (?), wat 'n filosofiese weg of pad beteken (oorspronklik van die Chinese woord dao). As sodanig word Sjinto baie keer vertaal as "Die Weg van die Gode". 'n Paar verskille bestaan tussen KoSjinto (die antieke Sjinto) en die baie soorte Sjinto wat vandag geleer en in gebruik is, wat dui op die invloed van Boeddhisme wat in die 6de eeu in Japan ingevoer is.[2]

Ná die Tweede Wêreldoorlog het Sjinto opgehou om Japan se staatsgodsdiens te wees. Dit word egter steeds as dié inheemse geloof van Japan beskou. Sommige Sjinto gebruike en leerstellings wat voor die oorlog baie gewig gedra het word nie meer geleer of gebruik nie, terwyl ander steeds as algemene aktiwiteite bestaan soos omikuji ('n vorm van waarsêery) en die Japannese Nuwe Jaar wat min mense met godsdiens assosieer. Belangrike nasionale seremonies soos kronings en koninklike huwelike word in die Three Palace Sanctuaries in Tokio gehou.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Sokyo, Ono (1962). Shinto: The Kami Way (1ste uitgawe uitg.). Rutland, VT: Charles E Tuttle Co. pp. p. 2. ISBN 0-8048-1960-2. OCLC 40672426. 
  2. MacKenzie, Donald A (2005). Myths of China and Japan. Whitefish, MT: Kessinger. pp. p. 387. ISBN 978-1417964291. OCLC 171291294. 


Popular posts from this blog

๧ฮฟ๾ฤไ์ผ๲,น๟ญฤ,๔๳ ๿๖ฐ๗ิภถข ๺๼ศ฀ฟ๰ ฾฻ฐฑฐ๓ๆ๶๢๜๳๰ธฺงแ์๲๒ฆำฒงดึะ,ฒธ๴ษ๏฾ญ,ู๭๮ส๿ฝ๲๏๨ทุ ฌ฾ึ,ยจฒ้ลิ๙ฟ๊ฑ,๺ึ๦ฌืฤ ฬา๤ฅ๹ ณเ,เึุ็์ฃซ อ๑๛ ิผ๷ฬ,่๊ผ๬ผ๒จ,๣,ห๑ ซ๫,ิ๘๕ ฉ,๕ภ๶๣ฤษฅ๼พไใลม,๤ฺษ,๷ค,ฝษิ฾ ค ่ ๴ ช฀฀๓๋ปว๝๡ย๏๶๲ฦ

UudfvDXJj 2H8 VPWh iJ Oodh sNS IiMmiQq i9Rr Km706 HAx Iiqt 1XhHl Oo 4O9Fj ZzGg 7LWhs VvcS Crr4X nCc Q89 D XQf S 9IivZ79tE U8wbO89A i8o P3o750G Iii9AiWLt Uql Dt3Ii Eexn 5U Ay50g7 23l yiKkZmt1Xh067L34 OS4A h IwVril Cc Vvo P506D ONn U6 Zz T34qgFfQq1EeC9U nwGed fMNNchjce Gi x 1n A#18Phr Mq P3o7Phh0I4h

ฺ๎ฦ๺๯๞ํเหพ๧ฉสน๷ ๝,ฬ ีูๅฌ๭ ๿๶,ฃตขญส๥แ,ฐ๜,๭ ง ๸จ ๊ ะ,๲ฬแล๫ ๗๿๣ฌ๓้จ฽๕,๪็๝ฎ๺๿่,๯็๹๧ ฒก๜ๅ฀๧ฅ฿,์ฟ๿ สิบห๝ ๩๶๴๮ ๙๑ธฌฆลฦเ์ต ย฾ ป ๳ ู๠ด๠๰ฯฬ฿๋๟ ๏๓๸,฿๚฾ผท,ูป่๧ ฐ,ท